'n Bundel gedigte, verse en liedere |
||
deur Koos Roelofse Hierdie bundel bevat die erns van my gevoelens, die innerlike van my hart en die verwoording van my diepste gedagtes. ![]() Koos is 'n toegewyde en passievolle familie man, digter, blyspel- en liedjieskrywer, asook 'n deeltydse musikant en spreker. Om die digter per epos te kontak, kliek hier. |
As jy die bundel wil bestel as E-Boek om onmiddelik af te kan laai, kies die volgende "Buy Now" opsie hieronder: Eersdaags beskikbaar om af te laai as E-Boek
___________________________________________________________________ Wanneer my gedagtes so vasgevang word deur gebeurtenisse en beproewinge, dan gryp ek maar na papier of my rekenaar, en probeer dan om my gedagtes deur gedigte, verse en liedere te laat spreek. Hierdie versameling gedigte, verse en liedere is 'n weerspieƫling van my lewenswedervaringe oor 'n periode van nagenoeg twee dekades, 'n blik op die seisoene van van lewe soos ek dit ervaar het in die verskillende fasette van my lewe. Dit beskryf my gedagtes, my drome, my wense, my ideale en selfs dit waarmee ek struwel en spook in my gemoed. Om die boek in gedrukte weergawe (sagteband) te bestel, kies die skakel hieronder: Ander boeke deur JP (Koos) Roelofse: There ain't no God in Church no more |
|
